24 Januarie 2020 Die "Blame game!"

24 Januarie 2020 Die "Blame game!"

0 0 8 mesi fa
Die "Blame game!" Hierdie is een van ons gunsteling tydverdrywe, want dit is die maklike uitweg uit ons emosionele sleg. Die oomblik as ons egter begin pa-staan vir ons foute en ons aandeel aan dinge wat skeef loop, begin die groeiproses in ons lewens. Dan begin ons emosioneel volwasse raak. Sterkte op jou pad na pa-staan! Shalom

Autore

Seguici su Facebook

iAB member
Copyright 2020 - Spreaker Inc. a Voxnest Company - Crea un podcast - New York, NY
Aiuto